20 volledig outomatiese R4-gewere beroof by SANW, vuurwapens is waarskynlik vir kriminele aktiwiteite gesteel. Was dit ‘n werk van binne? Waar was die wagte, en waarom kon hulle nie ‘n strategiese militêre installasie verdedig nie?