Vrydagaand, 6 Maart het ‘n potensiële gruwelike voorval in Noord-KwaZulu-Natal amper plaasgevind, maar twee dinge het dit stopgesit. Een, ‘n goeie ou met ‘n wapen, en twee, hoofstroommedia is absoluut doodstil daaroor en die feit dat ‘n goeie ou met ‘n geweer ‘n moontlike slagting voorkom het! Die skietery het in ‘n sportbar by ‘n rugbyklub in die Pongola-omgewing plaasgevind, toe ses swart mans in balaclavas, gewapen met pangas en vuurwapens, by die kroeg ingebars het en geëis het dat kliënte op die grond val en het begin skiet…
Continue reading…
VIDEO: #PongolaHero Goeie Ou Met Wapen Red 24 Lewens en Voorkom Bloedbad by Rugbyklub in Pongola! Hoofstroommedia stil?
Enjoyed this post? Share it!
“Suid-Afrikaanse sport sal dieselfde pad loop as SAL, Eskom met ANC-inmenging” – Regime is net nie daartoe in staat om land, entiteite of munisipaliteite te bestuur
“Die Wysigingswetsontwerp op Sport en Ontspanning wat verlede week gepubliseer is, is niks anders nie as ‘n poging van die ANC-regering om sport te nasionaliseer en sodoende die party se ideologie weereens ten koste van die land uit te bou en te bevorder nie,” sê Heloïse Denner, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van sport. “Die ANC..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Regering wil nou ook sy neus indruk in sportsake – ANC wil nou alle sportliggame in SA ‘nasionaliseer’
Die regering het ‘n konsepwetsontwerp gepubliseer wat alle sportliggame soos SA Rugby, Krieket SA en Atletiek SA sal nasionaliseer, wat ook daartoe kan lei dat die minister van sport regstreeks by spankeuse betrokke is. Die wetsontwerp is so uitgestrek dat dit selfs ‘n soort nasionale diens vir atlete insluit en die mag om sportlui vir..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wêreldbekerrugby: All Blacks 23 – Springbokke 13 – Het BEE die verskil tussen wen en net speel gemaak?
Daar was min hoogtepunte in die Springbokke se eerste wedstryd teen die All Blacks. Cheslin Kolbe het min kanse gehad maar kon ten minste ‘n drie gedruk het as die uitgee na hom deur Wille le Roux beter was.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Alle Suid-Afrikaners verdien om te deel in Rugbywêreldbeker-vreugde, nie net premium DSTV-intekenare
“Dit is jammer dat die SABC se onvermoë om die Wêreldbeker-rugbytoernooi uit te saai, miljoene Suid-Afrikaners die geleentheid gaan ontneem om te deel in die euforie en samehorigheid wat die toernooi vir almal in die land bring,” sê Heloïse Jordaan, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van sport. “Die departement van sport, kuns en kultuur se mandaat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA hiperandrogene atleet kry bloedneus in Switserse Hof – Caster sal nie mag deelneem aan 800m by die Wêreld Atletiek Kampioenskap
Die stryd om die SA atletiekster Caster Semenya se atletiekloopbaan te red, het ’n nuwe wending geneem na die beslissing van ’n Switsers hof wat aandui dat die 28-jarige atleet kan ingevolge die Internasionale Atletiek Federasie se reëls, nie mag deelneem aan die Wêreld Atletiek Kampioenskap in Doha in nommers tussen 400 meter en een..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA vrou-atleet verpletter Comrades-rekord met ’n rekordtyd van 05:58:53 en behaal ’n algeheel 17de plek
Dié 29-jarige drawwer, Gerda Steyn is die eerste vrou in die geskiedenis van die Comrades-marathon om die uitmergelende op-wedloop van Durban na Pietermaritzburg, in minder as ses ure, kaf te draf. Uit ’n totaal van 21 625 atlete het sy die wenstreep bereik in ’n rekordtyd van 05:58:53 en ’n algeheel 17de plek behaal. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Orania is nie net ‘n ou dorpie nie:- Orania-leerlinge neem oorsee deel aan rugbytoernooie
Drie leerlinge van Orania CVO-skool neem tans aan 7’s rugbytoernooie oorsee deel.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rugbykampioenskap 2018: Al die groepe, spanlede en wedstryde
Dis net ‘n kwessie van dae voordat die aksie begin. Die 2018-uitgawe van die Rugbykampioenskap skop oor ‘n week af en dit beloof om groot verrassings in te hou, aangesien die suidelike halfrond se supermoondhede daarop ingestel is om die groot prys te beveg.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Krieketnuus: – Sri Lanka vs Suid-Afrika 4de ODI-voorskou: begintyd, spanne en lewendige stroom
Suid-Afrika sal nader aan ‘n reeks uitwissing wees, aangesien hulle Sri Lanka in die vierde ODI in Kandy opneem.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rugbynuus:- John Mitchell, gaan dalk nie langer die Blou Bulle se afrigter wees nie
Eerstens het John Mitchell die Blou Bulle se direksie vir R90 miljoen gevra, en nou kan hy dalk Engeland afrig.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Krieketnuus: – Sri Lanka vs Suid-Afrika, 3de ODI
Die Proteas het die kans om Sondag die reeks inpalm, aangesien hulle in Sri Lanka in die derde van die vyf eendaagse Internasionale-toernooie opgetree het. Die aksie het na Kandy verhuis nadat die eerste twee in Dambulla gespeel is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.