Solidariteit en Sasol het vandag onverrigter sake uiteengegaan nadat ʼn tweede ronde van konsiliasie by die KVBA geen oplossing vir die aangaande dispuut opgelewer het nie.
Continue reading…
Sasol weier nogsteeds om stakende blanke werkers se stem te hoor
Enjoyed this post? Share it!
Opvolg nuus:- Solidariteit vs Sasol
Geen ooreenkoms kon vandag tussen Solidariteit en Sasol by die KVBA bereik word nie. Volgens dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, is die bemiddeling uitgestel om meer duidelikheid oor die bewoording van die finale mynbouhandves te kry.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dit is hoe wit Suid-Afrikaners staak by Sasol, geen geweld of chaos en vernietiging van eiendom nie
Wit Suid-Afrikaners staan hierdie week by SASOL oor die maatskappy se personeelaandeleskema wat wit werknemers uitsluit. Dit gaan die eerste keer in Suid-Afrika se geskiedenis wees dat wit werknemers oor rasse-uitsluiting staak. 89% van die Sasol-werkers van Sasolburg en Secunda het ten gunste van die staking gestem. Die staking gaan gepaard met braavleisvure en geselige..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Petrol staking: Fop nuus!
Soos ons die naweek nader, is daar ‘n Whatsapp-stemboodskap wat die rondte doen wat beweer dat daar Vrydag ‘n nasionale staking by alle vulstasies gaan wees. Terwyl petrolpryse die afgelope paar maande toegeneem het is, en Jan Publiek ontevrede is oor die stand van sake het lede van die petrolbedryf nogtans bevestig dat daar nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gautrein werkers staak – Stakings, betogings en wanorde is die toekoms van SA
Werkers van Bobela wat aan die Untu vakverbond behoort, het kennis gegee dat hulle volgende Dinsdag gaan staak weens ‘n loongeskil. Hulle eis ‘n behuisingstoelae van R1 600 per maand asook ‘n 10 % verhoging. Bombela het egter “slegs” ‘n 8% verhoging aangebied. Untu lede verteenwoordig ongeveer 67% van alle Gautrein werkers en dit kan..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hoera! – Staking by poskantoor uiteindelik verby, maar vir hoe lank die slag?
Die Suid-Afrikaanse Poskantoor (SAPO) en vakbonde wat stakende werkers verteenwoordig, het ’n ooreenkoms oor salarisverhogings en ander twispunte bereik om die staking wat posdienste sedert 3 Julie lamlê, te beëindig. SAPO het Woensdagaand in ’n verklaring gesê ’n ooreenkoms is tussen hom en die Communication Workers Union (CWU), die Democratic Postal and Communications Union (Depacu),..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Madiba se latenskap word gevier deur chaos en wanorde in verskeie dele van SA
Terwyl die land die sogenaamde nalatenskap van Madiba vier en dit wil voorhou om ‘n kunsmatige eenheid te bou, is daar totale wanorde en chaos in verskeie dele van die land. In Hermanus het die gemoedere weer opgevlam en kinders word verhoed om skool toe te gaan en vyf skole is gesluit, terwyl verskeie paaie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Poskantoor se leuse “We deliver, whatever it takes” ‘n leun – die staatsinstelling staak nog steeds
Dit blyk dat die Suid Afrikaanse Poskantoor bykans tot stilstand gekom het met die nasionale staking wat tans aan die gang is. Die hoofuitvoerende beampte van die poskantoor het ontken dat die entiteit totaal tot stilstand gekom het. Daardeur erken hy dat die poskantoor wel in chaos is. Verbruikers van die poskantoor merk egter nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Protesteerders bring N1, Molotopad tot stilstand
Die N1 Suid is Maandag bykans vir verkeer gesluit met protesteerders van die Nasionale Vervoer Beweging wat die snelweg versper het. Volgens foto’s blyk dit dat daar slegs ongeveer 100 protesteerders op die snelweg was wat die hele verkeer ontwrig het. Daar word nou gevra waar die Metropolisie en SAPD was, en waarom die moeilikheidmakers..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Opstokers by Hermanus onder bedwang gebring met traangas en rubberkoeëls
Polisie moes gebruik maak van traangas en rubberkoeëls om opstokers in Zwelihle by Hermanus onder bedwang te bring. Plaaslike oproermakers het deur die nag bande gebrand, paaie versper en klippe gegooi. Meer as 1 000 oproermakers was betrokke en die plaaslike kliniek was gesluit en sal dalk vandag weer heropen. Die logika van die mense..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Stakende taxis laat duisende pendelaars gestrand
Nadat die metropolisie van Johannesburg 500 onpadwaardige taxi’s oor die naweek geskut het, het beswaarde bestuurders van die Alexandra taxivereniging Maandag gestaak. Dit het duisende pendelaars gestrand gelaat. Sommige van die voertuie was in 2012 laas gelisensieer. Intussen het Beke Cele van SAPD ‘n vergadering in Kaapstad gehou met huurmotor verenigings rondom die geweld tussen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ESKOM NUUS:- Staking kos hulle R102 miljoen
Eskom was verplig om die helfte van sy nood dieselaangedrewe kragopwekkers te gebruik tydens die staking van duisende van sy werkers.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.