Nadat die metropolisie van Johannesburg 500 onpadwaardige taxi’s oor die naweek geskut het, het beswaarde bestuurders van die Alexandra taxivereniging Maandag gestaak. Dit het duisende pendelaars gestrand gelaat. Sommige van die voertuie was in 2012 laas gelisensieer. Intussen het Beke Cele van SAPD ‘n vergadering in Kaapstad gehou met huurmotor verenigings rondom die geweld tussen..
Continue reading…
Stakende taxis laat duisende pendelaars gestrand
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!