Die Italiaanse energiemaatskappy Eni het Maandag beweer dat ‘n buitelandse gasprojek in die noorde van Mosambiek, wat deur die ISIS geweld getref is, steeds op dreef is om, ondanks die onrus, in 2022 te begin werk, maar daar bestaan twyfel oor die lewensvatbaarheid van eksplorasie-terreine vir vloeibare aardgas (LNG) buite Afungi-skiereiland in Mosambiek, sedert militante die kusdorp Palma in Maart aangeval het.
Mosambiek se Italiaanse Gasprojek nog op Dreef Ondanks ISIS Aanvalle, maar vir Hoe Lank?
Enjoyed this post? Share it!
Video: Keiser Biden, die Skynheilige Rassis, Verban Reis Uit Suid-Afrika na VSA! Teiken hy Afrikaners wat hy so Haat?
“Dit is net goed as ons dit doen” – Biden en elke Demokraat het Trump ‘n rassis genoem toe hy reis uit Afrika verbied het, nou doen Biden presies dieselfde, selfs nadat Trump die verbod opgehef het! Ons moet egter wonder, het Biden se intense haat vir Afrikaners iets daarmee te doen?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe Aanlyn Mark vir Boere! Gratis Een Stop Virtuele Winkel Om al U Produkte te Bemark, Verkoop, Betalings Invorder en Aflewerings te Beheer!
Die voortdurende grendelstaat het vir ons opnuut laat besef hoe belangrik dit is vir kleiner besighede om aanlyn te wees, want die groot korporasies is besig om die hele koek op te eet, terwyl kleinsake mense vasgevang by die huis sit. Benewens dit is die ANC regering, EFF, BSEB en ander swart organisasies hard aan die werk om minderhede in SA opsy te stoot en te marginaliseer. Ons het besluit dit is tyd vir aksie en het ‘n aanlyn mark opgestel vir Afrikaner Boere om nie net hul produkte te promoveer nie, maar ook om die hele siklus van besigheid te kan handhaaf van een plek, tussen en vir volksgenote.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Orania Groei Nog en is Bykans Misdaad Vry – Is Dit Die Minderheid se Uitkoms Uit die Wettelose & Onbevoegde SA?
Die meerderheid van die minderheidsgroep in Suid Afrika is moedeloos, onseker en vrees die toekoms. Sonnige Suid Afrika word gekenmerk deur algemene onbevoegdheid en wetteloosheid. Die blatante korrupsie laat ‘n bitter smaak in die landsburgers se monde. Maar elders in Suid Afrika leef ‘n gemeenskap in ‘n bykans misdaad vrye omgewing waar inwoners spog dat hulle vir hulself werk en sorg. ‘n Dorp wat die verbeelding van, nie net Suid Afrika nie, maar ook die wêreld, aangryp. Die gemeenskap se konserwatiewe manier van leef word verwar met ‘n wan-persepsie dat hulle verkramp en outyds is. Wanneer jy met Uitvoerende Beampte, Joost Strydom gesels, skets hy ‘n ander prentjie. Die inwoners is trots op hulle kultuur en vooruitstrewend in hulle denke.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Moet nie Covid-19 Boetes Betaal nie wat U met ‘n Kriminele Rekord kan Los! Strafregkenner Verduidelik U Opsies.
Moet nie gedruk of gekul word om ‘n COVID-19 oortreding “Admission of Guilt” boete te betaal nie, want dit kan U met ‘n kriminele rekord laat, vir iets wat onnodig en ongrondwetlik is! Hierdie erkenning van skuld boetes sal U met ‘n kriminele rekord los indien dit betaal word, wat U in die toekoms groot probleme sal oplewer, soos wanneer U aansoek doen vir ‘n visum, ‘n vuurwapenlisensie of selfs aansoek doen vir werk. Dit is die advies van ‘n strafregkenner van Kempton Park, mnr Riaan Louw.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dit is ‘n groot skok vir die jagbedryf toe bokke en zebras dood brand in brandstigting (video)
Meer as 200 bokke en zebras het Maandagaand naby Brits doodgebrand na die wildkamp waarin hulle was vermoedelik aan die brand gesteek is. Die diere, waaronder rooibokke, koedoes, blesbokke, blouwildebeeste, waterbokke, njalas, elande, swartwitpense, springbokke en zebras, was in ‘n wildkamp by Mulati Wilddienste se perseel naby Brits en sou Saterdag tydens ‘n veiling verkoop..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ORANIA NUUS:- Die Orania Beweging se volk-staatbetoog vir 2019
’n Ope brief aan Afrikanerbesluitnemers
Geagte mede-Afrikaner,
2019 begin met baie minder optimisme as 2018. Verlede jaar was die nuwe ANC-leierskap nog ’n bron van hoop – selfs versigtige
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die Orania gemeenskap kuier saam by Tuin tot Tafelstraatfees vir die Christus feestyd
Oraniërs het onlangs as gemeenskap waarlik saam die feestyd binnegegaan met die Tuin-tot-Tafelstraatfees.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dis ‘n klein dorpie met ‘n groot hart:- Geseënde Kersfees uit Orania!!
Mens kan jou afvra of daar in die kinderwêreld waar ons almal vandaan kom nog ’n enkele frase is wat met
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die TLU SA (Die Transvaalse Landbou-unie van Suid-Afrika) het weer gefokus op veiligheid vir hierdie feestyd. Hou jou gesin veilig!
Na afloop van ‘n spesiale werksessie met verteenwoordigers uit al die streke, het TLU SA bepaalde veiligheid riglyne bespreek om ‘n hoër mate van veiligheidsbewustheid gedurende die feesseisoen te verseker.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wat op dees aarde gaan met diè ‘studente’ aan:- Diefstal by ‘n Drakensberg oord
Die Universiteit van Zoeloeland het 12 van die 15 Studenteraad se lede geskors weens diefstal by ‘n Drakensberg oord.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Orania kry fondse van oral af – Belsentrumagent werf 100 lede vir November
Die Orania Beweging is ʼn ledeorganisasie en die bydraes van ons betalende lede maak dit vir ons moontlik om aan te hou om die Afrikanersaak te bemark en die Orania idee uit te bou.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.