#SadisticCele Waar is die Woede? Tydens ‘n huisinval deur twee swart mans, is ‘n bejaarde blanke man, wie se hande agter hom vasgebind is, en wat aan al sy aanvallers se vereistes voldoen het, nog steeds geslaan, gemoker en tot ‘n pulp geskop, by die trappe afgegooi, met ‘n mes gesteek, met kokende warm water gebrand, met ‘n kristalbak en ‘n pot oor die kop geslaan! Sy hande was so styf vasgebind dat die vel swart geword het, maar ons word vertel dat dit ‘ekonomiese misdaad’ is? Dit was duidelik pure bloeddorstigheid, aangesien die arme ou man aan al hul eise voldoen het, so die marteling was dus onnodig en blyk suiwer sadisme te wees! Dit gebeur egter telkemale per dag in die bloedige Suid-Afrika, waar die minister van polisie blykbaar ook sadistiese plesier daaruit kry!
Continue reading…