Suid-Afrika gaan gebuk onder een van sy ergste hittegolwe en sal eers teen Woensdag omdraai na meer leefbare klimaatstoestande.
Wetenskaplikes skryf die hitte deel daaraan toe dat dit kenmerkende verskynsels is van aardverwarming wat voortaan al meer ondervind sal word.
Die Noord-Kaap, waar die droogte die ergste in dekades is, het dele nuwe rekord temperature gehad, en was die rekord verlede week op 50,1 grade Celsius geregistreer, en Vioolsdrif het Sondag ’n nuwe rekord opgestel met 54% wat die ergste is ter wêreld.
Vioolsdrif is naby die grens met Namibië geleë, en die temperatuurmeting is volgens internasionale standaarde gedoen, en word nou as die hoogste temperatuur ter wêreld geag.
DieKaap.com
Continue reading…