Jesse Duarte Verteenwoordig Onwerkbare, Verouderde en Onrealistiese ANC Faksie-Denke oor Onteiening sonder Vergoeding

TLU SA: Drakoniese idee van onteiening sonder vergoeding deur ANC-regime kan nie voortgaan – SA en sy inwoners se toekoms te kosbaar om gevaarlike beleid toe te pas wat fundamentele ekonomiese en ander strukture en stelsels in land bedreig