NVG kondig aan dat hulle nie klagtes van bedrog en meineed weer gaan instel teen die geskorste adjunk-direkteur van die Vervolgingsgesag nie wat weereens daarop aandui dat SA se regstelsel die landsburgers deur en deur faal in alle opsigte