VIVA ANC! Bethal al 26 opeenvolgende dae sonder water ná ANC oorname

Handvol belastingbetalers moet onmoontlike vermag om al die inwoners se dienstelas alleen te dra by ANC-beheerde Mogale City-munisipaliteit en dit terwyl voortslepende finansiële wanbestuur aan die orde van die dag is