Die ANC-regime kom vir jou pensioen om bankrot staat beheerde entiteite te finansier

ANC se dubbelpratery – Ramaphose en Magashule se verklarings oor die onafhanklikheid van die Reserwe Bank, weerspreek mekaar en is besig om belegger se vertroue te knou – Dit wys jou as jy lieg word jy uitgevang!