SAPD beplan om voormalige MK- en Apla-lede tot rang van polisie offisier te bevorder en getal generaals in mag te vermeerder deur voormalige vryheidsvegters uit die geledere tot dié rang te bevorder – die onthulling beteken nog ’n groter gevaar vir blankes in Suid-Afrika