Verbeel jou, ‘n Nuus.net leser het vir ons ‘n nuus berig gestuur uit ons toekoms, hopenlik…
Die hooftrekke vandag 20 Junie 2045:
Continue reading…
Verbeel jou, ‘n Nuus.net leser het vir ons ‘n nuus berig gestuur uit ons toekoms, hopenlik…
Die hooftrekke vandag 20 Junie 2045:
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Soos ons voorspel het, is die #Dirkiesdorp saak besig om in die tweede Coligny te verander. Soos in Coligny maak die Staat al weer staat op een enkele swart twyfelagtige getuie (boonop ‘n skaapdief) om vir Werner Potgieter, eienaar van Pampoenkraal plaas by Dirkiesdorp, sy plaasbestuurder Cornelius Greyling, sy sekuriteitshoof Zenzele Yende en nog 5 plaaswerkers aan te kla weens moord op 2 skaapdiewe in Augustus 2020.
Enjoyed this post? Share it!
Nadat die Hooggeregshof in Pretoria die voormalige ANC president, Jacob Zuma, se aansoek om appel met koste van die hand gewys het, is hy nou direk onderweg na die Appèlhof. Dit is Zuma se laaste loopgraaf wat hy gebruik om uit die tronk te bly, en alhoewel dit ’n metode is om sy finale verhoor..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die twee mans, Pieter Doorewaard (28) en Phillip Schutte (35) wat in Maart vanjaar in die hooggeregshof in Mmabatho skuldig bevind is aan moord op Matlhomola Moshaoeu (15) se spesiale verlof tot appèl is toegestaan in die appèlhof in Bloemfontein . Regter Ronald Hendricks het tot effektief 18 jaar tronkstraf gevonnis en Schutte tot 23..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die Raad vir Gesondheidsberoepe (RGB) se pogings om die omstrede “apartheidsdokter” Wouter Basson van die mediese rol te skrap, het dié week ’n verdere knou gekry toe die hooggeregshof in Pretoria die raad se aansoek om toestemming tot appèl met koste van die hand gewys het. Wouter Basson Die enigste uitweg wat oorbly is vir..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘n Wit regter wat aansoek gedoen het vir ‘n pos by die Appelhof, Pieter Meyer, het tydens ‘n onderhoud vir die pos gesê: “Ek glo absoluut in transformasie”.
Meyer is een van nege kandidate wat aansoek doen vir drie poste by die Appelhof.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die SA Kommunistiese Party (SAKP) het ‘n beroep op die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se hoof, Shaun Abrahams, en sy departement gedoen om Zuma aan te kla op die meer as 700 klagtes van bedrog. Hulle het verder ‘n beroep op die ANC gedoen om Zuma af te dank. Volgens die SAKP het Zuma se erkenning..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!