Die Vrystaat behou Ace Magashule se nalatenskap van bedrog en bestee R80 Miljoen aan skole ontsmet, maar die CCPvirus leef slegs 3 tot 9 dae op oppervlaktes, en skole is langer as 65 dae (7 weke) gesluit! So waarom die behoefte om te ontsmet? Weereens is die CCPvirus die geskenk wat aanhou gee vir die ANC bewind en sy kaders, terwyl die grendelstaat uitgesleep word, omdat die kamerade nog nie al die geleenthede om geld uit tenders te steel, uitgeput het nie, wat volgens hulle uitgereik is om die verspreiding van die CCPvirus te bekamp. Hierdie COVID-19 tenders word uitgereik sonder dat daar selfs ‘n tenderproses gevolg word, omdat hulle sê dat dit ‘n noodgeval is, en die wenners word geheim gehou!
Continue reading…