Ace Word Gerieflik Geskors = op Vakansie met Volle Salaris! Hier Kom Kattekwaad…

KZN korrektiewe baas ook trekpas gekry – Lys van korrupte skelms in SA word al langer, en daar is nie genoeg drukkers ink om al die gevalle met volle besonderhede te publiseer nie