Dit wil voorkom asof hele ANC se top struktuur betrokke was by die staatskaping – Geen wonder die staatskas is dol leeg!

Zondo Kommissie:- Zuma se blik wurms word al hoe meer uitgekrap deur sy eie kamerade