Vrystaatse premier bestee ‘rekordbedrag’ van R11,6 m. van belastingbetalers se geld, aan ANC provinsiale rede, byna 5 keer meer as Ramaphosa se staatsrede

Ramaphose sê dat die tien jaar van Zuma se regeer tyd is die rede vir al die probleme van die land – gewoonlik gee hul mos altyd die skuld vir die witman en sy apartheid