Staatsamptenare kan hul reg maak vir ‘n 10% salaris besnoeiing om Eskom te red, nasionale tesourie se kassie is tans dol leeg

Solidariteit:- Daar is ‘n duidelike NEE vir salarisvermindering van die werkers terwyl wanbestuur woed in Denel