Die VF Plus in Gauteng het ‘n dringende beroep op gemeenskappe in die provinsie gedoen om hulself daadwerklik te begin mobiliseer teen misdadigers en misdade. Hierdie oproep volg nadat ‘n verskeie vlaag van moorde en aanvalle die afgelope weke in die land plaasgevind het. In die jongste voorval is ‘n agtjarige outistiese seun gister in..
Continue reading…
Gemeenskappe sal moet begin mobiliseer
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!