Die leier van Black First Land First, Andile MngXitama, het op 8 Desember volgens verskeie nuusberigte gesê: “We’ll kill their children. We’ll kill their women. We’ll kill anything that we find on our way.” Volgens PretoriaFM se nuusberigte het hy sy ondersteuners openlik aangemoedig om Blankes te vermoor. Die Herstigte Nasionale Party beskou hierdie uitspraak..
Continue reading…
HNP se klag van haatspraak teen BLF deur SAP geweier
Enjoyed this post? Share it!
Geweld kom, sê BLF indien OVK weier om party te registreer vir komende munisipale verkiesing
Die uiters radikale en omstrede leier van die Black First Land First (BLF) sê daar sal geweld wees indien die Onafhanklike Verkiesings Kommissie weier om sy party te registreer vir die komende munisipale verkiesing van 2019. Hy het die opmerking gemaak nadat vertoë gerig is dat ’n beweging of party soos die BLF wat haatspraak..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
BLF: “Land of Death” So word vyandigheid in kinders se kop geplant -Verstommend dat dit toegelaat word
Vyandige politieke groep bekend as Black First Land First (ook die BLF) bevorder rasse haat en verdeeldheid in Suid-Afrika onder kinders. Wie is BLF? Swart Eerste Land Eerste is ‘n swart bewussyn, pan-Afrikanistiese en revolusionêre sosialistiese politieke party in Suid-Afrika. BLF is in 2015 gestig deur Andile Mngxitama nadat hy die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) verlaat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dit is absurd! – BLF verwelkom brand op Rupert familieplaas
GEPLAAS OP 7 FEBRUARIE 2018 DEUR BLACK FIRST LAND FIRST ORGANISASIE – Ons is opgewonde oor die feit dat ’n brand in sommige dele van ’n plaas, wat onwettig beset word deur die Rupert familie, uitgebreek het. Black First Land First glo dat die vuur die vergelding van ons swart God is. Die vuur is gereg en geregtigheid en verwelkom.
In Mei 2017 het BLF die blankes tot en met Desember daardie jaar kans gegee om as blankes te ontmoet en besluit om ons land terug te keer. Maar soos die koppige en arrogante farao’s van die Bybel, het die blankes gereageer met ’n gelag. Ons het aan ons swart gode gebid om ons krag, eenheid te gee en diegene wat ons land gesteel het, te straf. Ons het gebid vir droogte en ons het gebid vir die vuur op die diewe.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
AfriSake troef Black First Land First in hof
AfriSake het ’n hofaansoek gebring ten einde ’n interdik teen Black First Land First (BLF) te bekom om hulle te verbied om mense aan te hits om die misdade van betreding en massa- onwettige grondbesetting te pleeg. Die Noord-Gautengse hoë hof het die interdik vandag toegestaan en beveel dat BLF, Andile Mngxitama, sy leier, en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Black First Land First sing ‘Kill the boer’ by #RupertMustFall-optog
Sowat 20 tot 30 lede van Black First Land First (BFLF) het teen 09:30 by die parkeerterrein oorkant die BFLF bymekaar gekom vir hul #RupertMustFall-optog. Betogers van BFLF, die ANC-jeugliga en MK-veterane hou Donderdag ’n optog na Remgro se kantore om ’n memorandum aan Johann Rupert te oorhandig. Hulle is ontevrede oor Rupert, voorsitter van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Black First Land First dreig nou vir Eric Barnard en die sogenaamde “gronddiewe”
Die radikale splintergroep, Black First Land First (BLF), het ‘n kwalik bedekte dreigement teenoor Eric Barnard Meubileerders uitgespreek, na dié se onttrekking van sy advertensie van Jacaranda FM. Eric Barnard het sy advertensie onttrek na die rassistiese aanmerkings van die aanbieder, Tumi Morake. BLF sê hy het kennis geneem dat Eric Barnard “sy rassistiese aanmerkings..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ventersdorp word ontsier met haatspraak op padtekens en mure
Die polisie in Ventersdorp ondersoek ’n saak van opsetlike saakbeskadiging nadat graffiti met haatspraak op padtekens en mure in dié dorp aangebring is. Dit het Dinsdag verskyn nadat Black First Land First (BFLF)-ondersteuners ’n Steve Biko-dag bygewoon het. Inwoners het Woensdag op sosiale media uitgevaar teen die graffiti, wat slagspreuke soos One Settler One Bullet..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maak julle gereed: “Massa-grondbesettings kom op 31 Desember’
Andile Mngxitama, die leier van Black First Land First (BLF), het Woensdag gesê dieorganisasie maak gereed om uitgebreide grondbesettings reg oor Suid-Afrika uit te voer,wat volgende jaar nog verder verskerp sal word. “Swart mense het nie grond nie. Ons het nog heeltyd net klein deeltjies hier en daar gevat, maar nou vat ons meer en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Black Land First: “Ons vertrou geen wit mens nie”
Ons vertrou nie enige wit mens nie,” het Andile Mngxitama, leier van BLF gesê. Die Black First Land First-groep (BLF) het Donderdag buite die Johannesburgse hooggeregshof laat hoor hulle meen die uitkoms van hul saak is nou in ʼn wit regter se hande, en hulle vertrou hom nie. “Teen 12:00 môre [Vrydag] sal ʼn wit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Black First Land First betoog – ABSA moet apartheidsgeld terugbetaal
Ondersteuners van die Black First Land First (BLF)-beweging het aangedui dat hulle Woensdag by verskeie Absa-takke in Gauteng gaan betoog om aan te dring dat die bank die sogenaamde “apartheidsgeld” terugbetaal. Dit volg nadat adv. Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), bevind het dat Absa, voorheen Bankorp, tussen 1985 en 1995 ʼn onwettige reddingsboei van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.