BLF teister en dreig wynboere in Wes-Kaap – Landsburgers word opgesweep om boere se grond onwettig te beset

KYK VIDEO: BLF leier: “Enige wit persoon wat ons aanraak, ons sal hulle na die hel stuur!”

BLF eis dat alle grond wat in blankes se hande is oorgeplaas moet word in swartes se hande