Die veel berugte melkplaas in Vrede het die belastingbetaler R220 miljoen gekos. Hofstukke in Bloemfontein het getoon hoe die Guptas, saam met hoë politici en regeringsamptenare die land, in plaas van koeie, gemelk het deur ‘n multimiljoen rand onderneming. Geld wat geoormerk was vir ‘n landbouprojek is gekanaliseer na die broers Gupta en Duduzane Zuma…
Continue reading…
Nog ‘n Gupta en Zuma jnr. skokkende ontdekking, hulle besit ‘n melk plaas, met geen koeie
Enjoyed this post? Share it!
Tonge los oor ‘manne in oranje’ wat vangwa stoot
Die polisie in die Vrystaat het mense aan die gons nadat ’n foto waarop vyf mans ’n polisievangwa deur Bloemfontein se strate stoot, op Facebook en Twitter gedeel is. Drie van die mans is in oranje oorpakke geklee en hoewel dit op die foto onduidelik is of die oorpakke die departement van korrektiewe dienste se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bloemfontein Munisipaliteit spandeer R36 000 aan gebottelde water – sukkel egter om sy waterrekening te betaal
Terwyl die Mangaung-metro sukkel om sy waterrekening van meer as R350 miljoen by Bloem Water te betaal, het Netwerk24 ’n faktuur in sy besit waaruit dit blyk dat sy voorkeuraankope-afdeling peperduur botteltjies drinkwater vir vergaderings aankoop. Volgens die faktuur is 240 bottels drinkwater teen altesame R36 000 aan die metro gelewer. Dit beteken elke 500..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kovsies verduidelik oor ‘ 20 ton Afrikaanse boeke’ by skrootwerf
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het Dinsdag gesê gerugte dat hy 20 ton Afrikaanse boeke na ʼn ashoop verwyder het om verpulp te word, is onwaar. Dit volg nadat foto’s van dié boeke wat na bewering by ʼn skrootwerf afgelaai is om vernietig te word, die wenkbroue van akademici en talle op sosiale media..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oproepe om monument in Bloemfontein te red val op dooie ore – SA verloor sy erfenisstrukture stukkie-by-stukkie
’n Monument in Bloemfontein wat die Suid-Afrikaanse soldate gedenk wat op die SS Mendi omgekom het, word stelselmatig verwoes, terwyl bewaringskundiges se oproepe om die monument te red, op dowe ore val. Bronsplate is afgebreek van dié gedenknaald op Hoffmanplein waarop die name van die soldate verskyn wat 100 jaar gelede in die Eerste Wêreldoorlog..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Trotse tegniese hoërskool in Bloemfontein verval tot ‘n nes van jeugmisdaad
‘n Tragedie is besig om by HTS Louis Botha in Bloemfontein af te speel, waar ‘n eens trotse tegniese hoërskool verval tot ‘n nes van jeugmisdaad met min of geen dissipline. Die kern van die oorsaak is dat die skoolbeheerliggaam deur swart mense oorgeneem is, wat in so ‘n swak verhouding met die personeel verval..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boere se voer aan die brand gesteek – geen tekens dui aan dat dit ’n gewone veldbrand was
Ses boere van die distrik Bainsvlei net buite Bloemfontein ly honderdduisende rande se skade nadat hul store met voer vermoedelik Saterdagaand aan die brand gesteek is. Nico van Oudtshoorn (73) en sy seun Johan (52), groente- en skaapboere van die plaas Kleinspringkraal, is 700 bale voer kwyt toe hul stoor, wat ’n paar meter weg..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Stank van ANC bewind hang oor Vrystaat
Die stank van ANC-bewind oor die Vrystaat die afgelope 23 jaar hang letterlik oor die provinsie, met alle munisipaliteite disfunksioneel, die stank van riool wat feitlik oral hang en die provinsiale regering onder premier Ace Magashule wat korrup is tot in sy kern. Dit is die feite van die situasie. By dorpe en ook in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
DNS-uitslae bekend ná man 31 jaar lank vermis was
Die familie van Dennis Haynes, die man van Bloemfontein wat 31 jaar gelede spoorloos verdwyn het, het Dinsdag die uitslae bekendgemaak van DNS-toetse wat gedoen is om te bepaal of hy werklik dieselfde Dennis is wat in 1986 vermis geraak het. Volgens Desireé Haynes, Dennis se suster, het die DNS-toetse bewys dat sy en Dennis..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Skopboks instrukteur staar klagtes van poging tot moord en kindermishandeling in gesig na 2jarige veelvuldige beserings opdoen
Nog ’n hartverskeurende saak het skokgolwe deur die Goudveld gestuur toe ’n tweejarige na bewering gruwelik deur ’n man, wat ook ’n skopboks-afrigter is, aangerand en mishandel is. Gerrie Martin (49) en Jo-Anne Davis (42) van Virginia is Donderdag (15/06) in hegtenis geneem op klagte van kindermishandeling en die versuim om aanranding op ’n kind..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bloemfonteinse vrou aangerand en verkrag tydens huisroof
’n Bloemfonteinse vrou (42) is Saterdag rondom 03:00 vir meer as twee uur in haar huis in Keeromlaan in Roodewal na bewering deur twee rowers aangehou wat haar glo rondgepluk, aan die hare gesleep en haar beroof het. Een van die rowers het haar ook na die slaapkamer geneem, waar haar slaapbroek met ’n mes..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Herdenking van Die Slag van Vegkop: “Swart lê die kaffers, blom van die leër”
Vanaand kyk ons na die slag by Vegkop en ek speel die opname wat spesiaal hiervoor gemaak is: Hendrik Potgieter se trek Teen die einde van 1835 verlaat Potgieter sy plaas op trek na die noorde. Families soos die Steyns, Krugers, Liebenbergs, Bothas en die familie Robberts sluit by hom aan sodat sy trek teen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.