Die Boere in Nood groep is in November 2015 gestig weens die droogte, deur boere om boere in nood te help en gaan van krag tot krag. Huidiglik help hul boere in droogtegeteisterde dele met voer. Daar is egter nog baie wat nie weet dat daar hulp beskikbaar is nie of dat hul hulp kan..
Continue reading…
Boere in Nood organisasie word gestig.
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!