Die voortdurende grendelstaat het vir ons opnuut laat besef hoe belangrik dit is vir kleiner besighede om aanlyn te wees, want die groot korporasies is besig om die hele koek op te eet, terwyl kleinsake mense vasgevang by die huis sit. Benewens dit is die ANC regering, EFF, BSEB en ander swart organisasies hard aan die werk om minderhede in SA opsy te stoot en te marginaliseer. Ons het besluit dit is tyd vir aksie en het ‘n aanlyn mark opgestel vir Afrikaner Boere om nie net hul produkte te promoveer nie, maar ook om die hele siklus van besigheid te kan handhaaf van een plek, tussen en vir volksgenote.
Continue reading…