Die omstrede Busisiwe Mkhwebane, wat die Openbare Beskermer is, slegs by naam, het onlangs haar vyftigste verjaardag gevier, maar genooide gaste was mense wat as ‘twyfelagtige’ vriende beskou moet word, gegewe haar posisie.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!
Die nuwe minister van staatsekuriteit, Bongani Bongo, is betrek by nog ‘n skandaal. Hy word daarvan beskuldig dat hy advokaat Nththuzela Vanara probeer omkoop het. Vanara is een van die getuies in die parlementêre ondersoek na die staatskaping en sy het die bewerings gemaak in ‘n eedsverklaring wat gerig is aan Baleka Mbete. Mbete het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!