Meer as 200 bokke en zebras het Maandagaand naby Brits doodgebrand na die wildkamp waarin hulle was vermoedelik aan die brand gesteek is. Die diere, waaronder rooibokke, koedoes, blesbokke, blouwildebeeste, waterbokke, njalas, elande, swartwitpense, springbokke en zebras, was in ‘n wildkamp by Mulati Wilddienste se perseel naby Brits en sou Saterdag tydens ‘n veiling verkoop..
Continue reading…
Dit is ‘n groot skok vir die jagbedryf toe bokke en zebras dood brand in brandstigting (video)
Enjoyed this post? Share it!
Afrika mentaliteit vier hoogty in SA – Druip ons dan brand ons die skole af!
Twee skole is Natal is afgebrand, waarskynlik deur leerlinge wat die pas afgelope matriek eksamens gedruip het. Die Mvuzo Hoërskool in Pietermaritzburg is in 2017 geopen en sedertdien het dit 16 inbrake beleef. Die Departement van Onderwys dreig om skole wat vernietig word, nie herbou sal word nie. Die barbaarse optrede van skoliere is een..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Booswigte gebruik glo petrolbom om Afrikaanse kerk op Rustenburg aan die brand te steek
’n Saak van brandstigting is aanhangig gemaak by die polisie nadat booswigte ʼn Afrikaanse kerk op Rustenburg na bewering met ’n petrolbom aan die brand gesteek is. Volgens kol . Adéle Myburgh, Noordwes-polisiewoordvoerder ondersoek die polisie die moontlikheid van brandstigting: Die oorsaak van die brand is nog nie bepaal nie.” Verder se Myburgh: “Luidens gerugte..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hulle smeek vir skole en wie weet wat nog, maar hulle brand af en saai verwoesting sover hulle gaan
’n Derde brand in vyf weke in dié Oos-Kaapse dorp het die skool heeltemal in puin gelê. En ’n derde keer was die plaaslike brandweer se hande afgekap.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hooliganisme op sy beste in Suid-Afrika – Graad 12 leerlinge steek skool aan die brand, rand adjunkhoof aan
‘n Groep matrikulante in die Oos-Kaap het hul skool se administrasie gebou aan die brand gesteek uit protes teen die skool en departement se reëlings dat sekere vakke die jaar afgehandel sal word terwyl die res in 2019 geskryf sal word. Hul eis dat hul al sewe vakke die jaar sal skryf – dit volg..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Numsa lede verantwoordelik vir afbrand van ‘n fabriek in Ladybrand
Die Plastiek Omsetters van SA (PCSA) het Numsa daarvan beskuldig dat lede van die vakverbond verantwoordelik was vir die afbrand van ‘n fabriek in Ladybrand in die Vrystaat. Meer as 10,000 werkers van Numsa in die plastiek bedryf staak tans met ‘n eis van 15% salaris verhoging. ‘n Verteenwoordiger van PCSA sê dat daar ‘n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geen wet en orde in Kaapstad na oproerige betogers kantore afbrand in Houtbaai
Betogers in Houtbaai, Kaapstad, het Sondag die departement van landbou, bosbou en visserye (DAFF) se kantoor in die hawe aan die brand gesteek en ’n private woning glo ook met klippe bestook.
Wayne Dyason van die Kaapse-metroraad se wetstoepassingsafdeling, het kort voor 13:00 bevestig dat ongeveer 300 mense dié gebou aan die brand gesteek het.
“Die betogers beweeg nou ná ’n private huis, waar dit lyk asof hulle dit met klippe begin bestook het.”
Talle wetstoepassers en polisielede is vroegmiddag na die hawe ontbied.
Lt. kol. Andrè Traut, provinsiale polisiewoordvoerder, het bevestig die polisie is na die betogings ontbied terwyl geboue in die hawe beskadig is.
“Niemand is al in hegtenis geneem nie. Ons lede sal in die gebied bly om wet en orde te handhaaf.”
Intussen is Prinsesstraat wat na die hawe lei by Alexanderlaan gesluit, sê Maxine Bezuidenhout, woordvoerder van Kaapstad se verkeersdienste.
Enjoyed this post? Share it!
Twee skole in Limpopo aan die brand gesteek – en waar gaan julle kinders nou opvoeding ontvang?
Twee skole is Vrydag in Limpopo te midde van gewelddadige betogings aan die brand gesteek.
Lt.kol. Moatshe Ngoepe, provinsiale polisiewoordvoerder, het Saterdag gesê in die jongste voorval is die kantoorgebou van Leriane Secondary School in die Zaaiplaas-omgewing naby Groblersdal Vrydag omstreeks 22:30 aan die brand gesteek.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ‘n stadsaal brand- die slag in Winsorton in die Noord-Kaap
Nadat verskeie stadsale verlede jaar afgebrand het, waarvan die Bloemfonteinse saal die meeste aandag getrek het, het die stadsaal van Winsorton in die Noord-Kaap dieselfde lot getref. Min besonderhede is nog bekend en die oorsaak van die brand is nog nie bekend nie, alhoewel daar ‘n sterk vermoede is dat brandstigting wel ‘n moontlikheid is…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘Voel soos gruwelfliek’, sê slagoffer na huis aan die brand gesteek is
Ek is net dankbaar ons almal leef nog, maar ek vermoed hierdie voorval was meer as ’n kamtige roof. Die een oomblik het hy nog fliek gekyk en die volgende oomblik het hy gevoel of hy in ’n gruwelfliek is, sê ’n inwoner van ’n huis in Koedoeweg in Port Elizabeth oor ’n voorval waarin..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kwaaddoeners brand huis af op kleinhoewe in Kameelrdrif
’n Bejaarde man en twee werknemers het ternouernood uit ’n brandende huis in Kameeldrift ontsnap – na ’n doelbewuste brandstigting. Vrydagoggend het die huis, op ’n kleinhoewe in Wallmansthal/Kameeldrift, in puin gelê nadat ’n groep onbekende mense die huis vroeër aan die brand gesteek het. “Dit het omtrent 03:40 gebeur,” vertel Monique Moller. “Hulle (brandstigters)..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Harte en beursies word oopgemaak vir Knysna – maar bereik dit egter die regte eindbestemming?
Die afgelope week het Suid-Afrikaners hul harte en beursies oopgemaak vir die talle mense wie se lewens deur verwoestende brand in Knysna vernietig is. Honderde inwoners het al hul besittings en selfs hul huise in die brand verloor. Volgens die provinsiale regering was die dodetal gister reeds 9, waarvan een ‘n brandweerman was. Daar is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.