Die vakansie het reeds vir baie begin, en sal van Woensdag meer moet betaal vir petrol en minder vir diesel. Petrol styg met R0-11 per liter vir 93 sowel as vir 95 grade, maar diesel verlaag in prys met R0-18 en paraffien verlaag met Ro-21 vir Desembermaand. Ekonomiese deskundiges sê die styging in die prys..
Continue reading…
Vakansiegangers gaan nou meer moet opdok vir daai lang verwagte vakansie na brandstofpryse styg
Enjoyed this post? Share it!
Nuwe tendens in SA met duur brandstof pryse – Rower teiken geparkeerde voertuie om petrol te steel
Die brandstofprys, wat in Oktober deur die prysplafon gebars het, veroorsaak ʼn nuwe versoeking aan misdadigers wat nou met ʼn aanslag op geparkeerde motorvoertuie begin het. Elektriese kabeldiefstal is reeds ʼn bekende bron van inkomste vir misdadigers. Een van die nuutste voorvalle het Woensdagmiddag, 3 Oktober, om ongeveer drie-uur plaasgevind waar ʼn dame se motor..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Buitengewoon hoë brandstofprys in Suid-Afrika is die gevolg van ʼn onbevoegde ANC-regering
Petrol sal met 99 sent per liter styg op Woensdag 3 Oktober terwyl diesel met R1,24 sal styg. Vloeibare gas se prys styg met R1,39 per kilogram. Die buitengewoon hoë brandstofprys in Suid-Afrika is die gevolg van ʼn onbevoegde ANC-regering, is VF Plus se leier, dr. Pieter Groenewald, se mening, en hy skryf dit toe..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrikaners gaan Oktober die grootste styging van brandstofpryse in die geskiedenis van SA beleef
Die AA voorspel dat petrol met R1,01 gaan styg terwyl diesel met ‘n stewige R1,24 gaan styg op 3 Oktober. Dit sal die grootste styging van brandstofpryse in die geskiedenis van SA wees. Die AA noem dat die verhoging bykans R2,5 miljard per maand uit die ekonomie sal haal – ‘n ekonomie wat reeds sukkel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rand daal en brandstof pryse styg na regering se roekelose uitlatings oor grondonteiening
Die swak vertoning van die Rand hou nie goeie nuus in vir motoriste nie. Die Rand het meer as 8% geval, onder andere weens die gemors op die Turkse finansiële markte. Alhoewel die olieprys taamlik bestendig is en selfs effens laer, sal die swak rand die brandstofprys opwaarts druk. Die rand het ook sigbaar verswak..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
N3-snelweg tot stilstand geruk weens betoging oor duur brandstof
Die N3-snelweg tussen Pietermaritzburg en Durban is weer oopgestel vir verkeer nadat vragmotorbestuurders dit vroeg Woensdagoggend versper het. Volgens radioberigte en inligting op sosiale media het vragmotorbestuurders die snelweg versper om teen hoë brandstofpryse te betoog. Die verkeersopeenhoping het omstreeks 04:00 by die Kerkstraat-afrit in Pietermaritzburg begin en tot by Town Hill gestrek, het Zinhle..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Brandstofpryse – waar jou geld eintlik opeindig
Berekeninge is gemaak rondom brandstofpryse, en die volgende statistiek toon waar Jan motoris se geld heen gaan: Brandstof kos 750,07 sent afgelewer by die raffinaderye. Dan kom die brandstofheffing van 337 sent, die Pad Ongelukke Fonds heffing van 193 sent, stoorkoste, hantering en verspreiding kom op 34,5 sent te staan. Vulstasie of te wel kleinhandel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Brandstofdiefstal:- Die Staat gaan NOG so bietjie van jou steel
Die staat se “gewettigde” brandstofdiefstal sal eerskomende Woensdag weer voortgaan met ‘n verhoging van die prys van petrol tussen 23 en 26 sent per liter, terwyl diesel tussen 24 en 26 sent per liter gaan styg.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Slegte nuus vir motor eienaars:- Brent Ru-olie breek $80
Brent Ru-olie het die $80 grens oorgesteek vir die eerste keer sedert 2014. Venezuela is besig om as staat inmekaar te stort en produksie uit dié land het skerp gedaal.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jan Publiek gaan nog hoes vir brandstof -Brent Ru-olie breek $80
Brent Ru-olie het die $80 grens oorgesteek vir die eerste keer sedert 2014.
Venezuela is besig om as staat inmekaar te stort en produksie uit dié land het skerp gedaal.
Daar is volgens ekonome nie hoop dat olie pryse in die afsienbare toekoms gaan daal nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Brandstof kan nog styg a.g.v. swak rand
Motoriste het vanoggend wakker geword met rekord hoë brandstofpryse, terwyl die rand weer eens stewig gedaal het teenoor die dollar.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Motoriste gaan tande kners met behoogde brandstof verhoging
Motoriste moet hulle solank staal vir ‘n skerp verhoging in die brandstofprys vroeg in Mei.
Dit is omdat die prys van Brent ruolie op sy hoogste vlak is in drie jaar. Dit het gestyg tot $74,90 per vat.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.