NIE ONS REGERING NIE! Suid Afrika is nie alleen nie wanneer dit kom by onderdrukking van ons volk nie. Al sit Belgie vir jare sonder rgering, heers daar groot ontevredenheid onder ons Vlaamse volksgenote in Belgie, oor die dreigende Waalse-linkse regering van die Belgiese staat. Net soos in SA word daar meer en meer optogte, proteste en demonstrasies in weerstand gehou. Maar dit is moeilik in die tyd van die CCP virus wat die valse regering verskoning gee om demonstrasies to blokeer, soos die demonstrasie wat verlede naweek in Mechelen aangekondig is, wat deur diktatoriale metodes deur Open VLD onderdruk is. Selfs die Vlaamse Leeu vlag is verbied! Maar Vlaams Belang kondig ‘n oorspronklike protesoptrede aan, wat geheel en al ‘coronabestand’ is: ‘n voertuigkaravaan na die hoofstad Brussels!
Continue reading…
Video: Vlaandere Wil Onafhanklik Wees! Massa Optog na Brussel met Voertuigkonvooi Beplan Deur Vlaams Belang op 27 September!
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!