Korrektiewe dienste het verklaar dat Zuma nogsteeds in die hospitaal is, so dit moet nog gesien word of Jacob Zuma sy korrupsieverhoor oor die wapentransaksies sal bywoon, wat vandag in die hooggeregshof in Pietermaritzburg aangehoor sal word.
Continue reading…
Selfs in die Tronk is Zuma glo te Siek vir sy Verhoor. Hy is glo Sedert 2014 Siek Weens Vergiftiging Volgens Rusland!
Enjoyed this post? Share it!
Carl Niehaus in Hegtenis Geneem vir Aanhitsing en Betoging Buite Gevangenis Waar Zuma Aangehou Word!
Die uitgesproke woordvoerder van die Umkhonto we Sizwe Military Veterans Association (MKMVA), Carl Niehaus, is Donderdagmiddag in hegtenis geneem tydens ‘n televisie-onderhoud buite die Estcourt-gevangeniskompleks waar oudpresident Jacob Zuma sy tronkstraf uitdien.
Enjoyed this post? Share it!
ANC se Pro Swart Groep RET, sê Blankes Moet nie Ekstra Inkopies vir Sosiale Distansiëring Doen nie, Maar ANC Gauteng Deel Seep Slegs in Swart Gebiede Uit?
Die ANC se pro swart groep, Radikale Ekonomiese Transformasie (RET) in Gauteng, wat gekoppel aan Jacob Zuma is, het grootskaalse aankope deur die hoofsaaklik minderheid blanke Suid-Afrikaners veroordeel, hoewel fotografiese getuienis (foto) daarop dui dat swartes net so besig is om grootskaalse voorraad to koop, om sosiale distansiëring te beoefen en minder winkel toe te gaan. Terselfdertyd word die ANC in Gauteng daarvan beskuldig dat hulle slegs seep in swart gebiede uitgedeel het…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Carl Niehaus, gatkruiper en linkse verloopte kommunis, verdedig Jacob Zuma
Kort voor Jacob Zuma voor die Zondo kommissie sou verskyn, het die verloopte kommunis Carl Niehaus verklaar dat hy nie glo dat Zuma verantwoordelik is vir die staatskaping nie. Hy reken dat die media besig is om Zuma voortydig te veroordeel. Dit ten spyte daarvan dat Themba Maseko, voormalige woordvoerder vir die kabinet, asook Mcebenzi..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die addergebroetsel Carl Niehaus is maar net nog ‘n blanke verraaier
Oud-regter Dikgang Moseneke se uitlatings dat Zuma ‘n “lomp dwaas” is het Umkhonto we Sizwe (MK) se Carl Niehaus genoop om die regter te waarsku.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Omstrede ANC gatkruiper Carl Niehaus soek nou witvoetjie by Zoeloekoning
Carl Niehaus is besig om sy eie nes te bevuil nadat hy by die Zoeloekoning om verskoning gevra het vir die inmenging oor die grond van die Zoeloes. Hy het dit as lid van die MK veterane namens die ANC gedoen maar die ANC het hulleself gedistansieer van Niehaus se verskoning en gesê dat hy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hare waai tydens vurige debat tussen Carl Niehaus en Theo Venter gedurende RSG-program Praat Saam
Die ANC se militêre veterane eis die kop van ’n politieke ontleder van die Noordwes-Universiteit omdat hy glo in ’n radio-onderhoud “rassisties” was deur oudpres. Jacob Zuma met ’n “rassistiese monster” soos H.F. Verwoerd en ander leiers uit die apartheidsera te vergelyk.
Die Umkhonto weSizwe-Militêre Veterane-vereniging (MKMVA) wil nou hê prof. Dan Kgwadi, rektor van die Noordwes-Universiteit, moet ’n amptelike ondersoek instel na Theo Venter, politieke ontleder by die universiteit se sakeskool, en hom hangende die afhandeling daarvan skors.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Babbelas Bathabile Dlamini kry slae oor staatskaping uitlatings
Die uitlatings van Bathabile Dlamini dat die inwoners van die land staatskaping moet vergewe soos wat hul apartheid vergewe het, het skerp kritiek vanuit eie geledere ontlok. Die ANC Vroueliga was eerste op die wa om haar te kritiseer sou dit maar reg wees om te steel en korrup te wees. Haar versoek dat Carl..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Liberale ANC aanhanger, Carl Niehaus,ontbloot as ‘n groot leuenaar
Die liberale ANC aanhanger, Carl Niehaus, is vir die soveelste keer uitgevang dat hy lieg. Hierdie keer het hy volgens Sondagkoerante ‘n “skema” uitgedink toe hy ‘n besigheidsman, wat hy geld skuld, vertel het dat sy ma gesterf het en dat hy, Niehaus, miljoene gaan erf. Niehaus skuld glo R4,3 miljoen aan ‘n verhuringsagentskap vir..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Carl Niehaus, ANC en Zuma lojalis sê boere is diewe
Boere is diewe. Dit is die strekking van ANC en Zuma lojalis, Carl Niehaus, se woorde tydens ‘n onderhoud wat hy met die verlinkse koerant, Rapport, gehad het. Omdat die grond gesteel is, glo Niehaus, wat self al met dade van oneerlikheid verbind is, moet dit deur die staat genasionaliseer word, alhoewel hy in sy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.