Hierdie video is binne enkele ure van Youtube verban! Waarom mag ons nie ‘n middel gebruik wat al 65 jaar lank deur die FDA goedgekeur is, en wat deur meer as ‘n miljard mense regoor die wêreld gebruik word nie, wat werk en wyd en goedkoop beskikbaar is? Ons mag nie eens aanbeveel dat mense bid vir Covid19 slagoffers nie of vra of Hydroxychloroquine werk nie! Ons word gedwing om blinde vertroue in ‘n outoritêre staat te hê en die multinasionale ondernemings? Sameswering tussen die staat en groot ondernemings is 100% die klassieke definisie van fascisme! Die CCPvirus is die sosialisme-virus wat U forseer om op te hou om self te dink en wat gesonde verstand vernietig! Dit is duidelik dat Covid19 in ‘n misdaad teen die mensdom omskep is, as ‘n instrument vir massabeheer deur die kommuniste en globaliste in samewerking met Big Tech. Skuldlas is sosialisme, so hou op om die hoofstroom propaganda te volg wat deur die massamedia uitgesit word.
Continue reading…