Die vakbond Sasbo en sy vakverbond, Cosatu, mag nie voortgaan met hul beplande massa-staking in die banksektor Vrydag nie. Verskillende berigte het deur die lug gevlieg oor wat en wanneer die bankpersoneel gaan staak en bespiegel is oor wat die uitwerking daarvan op die land en sy mense sal wees. Ekonome het daarop gewys dat..
Continue reading…
Beplande massa-staking in banksektor afgelas na interdik gebring is om staking van tussen 30 000 en 40 000 werkers te keer
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa laat die aap uit die mou: Die slegte nuus: ‘Ons geld is op’
Ramaphosa het Donderdag in vraetyd in die parlement erken dat Suid-Afrika se finansiële bronne uitgeput is terwyl die ontwikkelingsbehoeftes in die land enorm is. Hy het herhaaldelik daarvan weggeskram het om reguit te sê of hy “voorgeskrewe bates” steun, het hy wel later gesê daar moet met die pensioenfondsbedryf en ander rolspelers gepraat word oor..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die land is behoorlik in chaos, die nuutse is nou dat die Gautrein miljoene per maand kos
Die Gautrein Bestuur Agentskap se jaarverslag van die termyn 2017 tot 2018 weerspieël dat die luuksheid die provinsie se belastingbetalers ’n R100 miljoen per maand kos.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dit is nou weer daai tyd van die jaar dat mense NOG meer geld wil hê, so die nuwe minimumloon word binnekort onderteken en tree inwerking begin 2019
Business Live berig dat die presidensiële woordvoerder, Khusela Diko, gesê het dat die wetsontwerp op die nasionale minimumloon,
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verkeersversperring van verlede week Vrydag verlam die ekonomie
Die doelbewuste blokkering van verkeer op nasionale paaie is besig om die land se ekonomie ernstig te knel.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Magstryd is besig om sy tol te eis in die binne kringe van die ANC
In ‘n kwalik bedekte verklaring het Cyril Ramaphosa verwys na Ace Magashule se “vergadering” saam met Jacob Zuma. Volgens Ramaphosa moet daar nie tyd spandeer word aan teen-revolusionêre gekonkel wat die ANC verswak nie. Sou daar ‘n sameswering wees dan moet die sameswering wees om armoede te verlig, aldus Ramaphosa. Magashule was teenwoordig toe Ramaphosa..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vereniging vir Staatsamptenare dreig om SA tot stilstand te bring tydens staking
Die Vereniging vir Staatsamptenare (PSA) het Woensdag ’n uitlating gemaak dat die staking wat at vir volgende week beplan word, sal die land se openbare dienste, waaronder grensposte, tot stilstand bring.
Ongeveer 240 000 lede sal opkomende Maandag staak oor loongeskille sê die PSA. Die vakbond bestempel die dag as dag van woede”. Die staking kom nadat die vakbond geweier het om ʼn drie jaar lange loonooreenkoms met die regering te sluit.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
23 Vakbonde staak vandag – wat jy landwyd kan verwag
Werkers van nie minder nie as 23 vakbonde, waaronder die metaalwerkersvakbond Numsa, gaan Woensdag aan ’n landwye staking deelneem uit protes teen die voorstel van ’n nasionale minimum loon van R20 per uur. Optogte wat oor die land heen beplan word, kan grootskaalse ontwrigting meebring.
Die Suid-Afrikaanse federasie van vakbonde (Saftu) het gedreig om Woensdag die land tot stilstand te bring.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
COSATU het gesê dit was teleurgesteld oor die uitstel van die minimum loon wet
Cosatu het gister gesê dit is baie teleurgesteld oor ‘n aankondiging dat die Parlement en die regering nie gereed sal wees om die Nasionale Minimum loon op 1 Mei te implementeer nie.
Cosatu het gesê dit het herhaaldelik kommer uitgespreek dat vertragings in onderhandelinge by Nedlac en die Parlement die implementeringsdatum in gevaar gestel het en dit het nou werklikheid geword
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Unies bedreig staking oor 15% BTW-aankondiging
Twee voorste vakbonde het belowe om alles in hul vermoë te doen om seker te maak dat die Minister van Finansies, Malusi Gigaba, ‘n 1% BTW-verhoging aankondig.
Die organisasies het belowe om te staak, indien nodig, om hul ongelukkigheid met die besluit uit te lig.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Alliansie-vennote verwelkom ANC-besluit oor Zuma
Lede van die drieparty-alliansie het die besluit van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) verwelkom om president Jacob Zuma te herroep.
Die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, het Dinsdagmiddag die aankondiging by ‘n media-inligtingsessie by Luthuli House gemaak.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Erge interne verdeeldheid in ANC geledere en alliansies
Die interne verdeeldheid in die ANC se eie geledere, asook die ontevredenheid vanaf die kant van sy alliansievennote, die SAKP en Cosatu, het die naweek duidelik geblyk. Spanning loop hoog binne die ANC oor die aanwysing van hulle voorkeurkandidate met die oog op die ANC se leiersverkiesing in Desember. Bewerings word oor en weer deur..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.