Beplande massa-staking in banksektor afgelas na interdik gebring is om staking van tussen 30 000 en 40 000 werkers te keer

Julius Malema verloor hofsaansoek oor “apartheidswet” – Wet op Oproerige Byeenkomste gaan nie ongeldig en onwettig verklaar word nie

ANC Minister van Openbare Werke gaan OB se bevindinge teen hom uitdaag – Gordhan word beskuldig van foutiewe optrede met die uitbetaling aan voormalige adjunk-kommissaris SARS, Ivan Pilay