Nadat baie mense en organisasies soos PANDA, die Solidariteit Beweging en Nuus.net, nou al vir amper 2 jaar vir die ANC gesê het dat lockdowns nie werk nie – en die bietjie van die ekonomie wat oorgebly het verder sal vernietig – en organisasies soos AfriForum en Solidariteit drakoniese lockdown maatreëls ook in die hof probeer beveg het – waar die ANC se handpop regters alle aansoeke teen die ANC se lockdowns en noodtoestand eenvoudig afgeskiet het, is lockdowns en kwarantyn prosedure nou so stil-stil effektief afgeskaf.
Continue reading…
Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
Enjoyed this post? Share it!
Selfs Nooddienste Word as Teikens Gesien in Die Reënboog AbomiNasie
Die departement van gesondheid in Gauteng het ‘n beroep op mense gedoen om hul man te staan in die stryd teen aanhoudende aanvalle op nooddienste.
In die jongste voorval is twee paramedici Vrydag geskiet en beseer toe hulle na ‘n misdaadtoneel in Dukathole buite Germiston ontbied is.
Enjoyed this post? Share it!
SANW Vernietig R235 Miljoen se Interferon, die Verbode Covidmiddel uit Kuba, deur die Yskasdeur Oop te Los!
R235 miljoen Rand is letterlik vernietig nadat die geteisterde Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) ‘n verbode middel om Covid19 te behandel, onwettig van Kuba ingevoer het, nadat dit in die yskas verrot het toe die deur oopgelos is! Daar word al lank gesê dat die ANC nie ‘n moderne land kan bestuur nie, omdat hulle nie die kompleksiteit van die moderne beskawing en die samelewing kan verstaan nie. Dit lyk selfs of ‘n yskasdeur ‘n uitdaging is! Verlede jaar al het die Ouditeur-generaal die SANW ondersoek vir die invoer van Heberon Alfa R, ondanks ‘n waarskuwing teen die gebruik daarvan deur die Departement van Gesondheid! #TheAfricanWay van buit, verteer & vernietig en dan staan met ‘n bedelbak vir meer, blyk meer hul ding te wees.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bio-Gevaar Risiko na Covid-19 Virusmonsters Gesteel Word in Mandela se Sh*thole Tuis Provinsie! Oos-Kaap Word Vinnig ‘n Humanitêre Rampgebied!
Korrupsie Vermoor: ‘n Vragmotor met ongeveer 40 liter lewendige Covid19 virus monsters is in die wettelose Port Elizabeth gekaap, wat tot waarskuwings oor ‘n bio-gevaar bedreiging vir die ANC-bestuurde gebied gelei het, wat op die rand van ‘n humanitêre ramp is, danksy twee dekades van institusionele korrupsie, sistemiese en stelselmatige plundering van belastingbetalersgeld en staatskoffers, kwaadwillige verwaarlosing, en rassisme teenoor bekwaamheid (BSEB). Dit is egter goeie nuus vir die ANC-kamerade, want dit beteken meer internasionale geld, kontant en lenings, en dit laat die ANC-kommuniste toe om wit mense nog meer te blameer. Die Covid-19 pandemie kon nie op ‘n beter tyd vir die ANC regime gekom het nie, om hul twee dekades van plundering en staatskaping te verberg.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eerste Week van #CCPvirus Inperking was die Maklike Een. Verontagsaming van Regulasies, Massatoetse, Infeksies in Khayalitsha & Alexandra Voorspel Probleme in Week Twee!
Terwyl die wêreldwye CoronaVirus-infeksies 1 Miljoen verbyvlieg, met meer as 53,000 mense dood, het die ANC-regering nuwe maatreëls aangekondig om die COVID-19-pandemie in SA te bekamp, deur ‘n massa-veldtog om mense te toets. Op dieselfde dag het die Departement van Gesondheid erken dat die eerste amptelike koronavirusinfeksie in Alexandra plakkerskamp langs Johannesburg gevind is. Dit was slegs ‘n dag nadat die eerste infeksie in die uitgestrekte swart lokasie Khayalitsha gevind is, wat kommer onder ANC-politici veroorsaak het dat dit tot ‘n baie chaotiese toestand kan lei.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hoe Gaan ANC Regime COVID-19 Aanpak Wanneer SA-hospitale nie Beddens het nie en nie Eens ‘n Gebreekte Enkel kan Behandel nie?
Waar kry die ANC se Departement van Gesondheid beddens vandaan wanneer die Corona-virus wyd verspreid raak, wanneer Steve Biko-hospitaal, ‘n verstandelik gestremde man met ‘n gebreekte enkel, wat nou verrot, ontslaan sonder ‘n operasie! Selfs mense wat baie dringend opereer moet word, moet 3 nagte wag net vir ‘n bed! Sjina het binne tien dae ‘n hele hospitaal gebou en die ANC sal, soos ander lande gedoen het, alternatiewe kwarantynsale moet opstel om plek te maak vir pasiënte met Corona-virus. Gaan COVID-19 nou die nuwe verskoning vir als wees?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Departement van Gesondheid: Eise vir mediese nalatigheid styg in 2019 tot meer as R104 miljard weens swak mediese dienste in staat sektor
Eise van pasiënte wat ingestel word weens mediese nalatigheid van die staat se instellings, het dramaties gestyg en beklemtoon die uitermatige swak mediese dienste in die gesondheidsdienste. Gedurende die afgelope vier jaar tot 2019 is meer as R104 miljard deur pasiënte of hulle naasbestaandes, geëis teen die Departement van Gesondheid. Waarnemers wys daarop dat dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
AfriForum gaan gesondheidsdepartemente vir wanbesteding van R5,8 miljard aankla – NGV skend Grondwet
AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie ’n omvattende verslag bekendgestel oor hoekom die inwerkingstelling van nasionale gesondheidsversekering (NGV) in Suid-Afrika ongrondwetlik sal wees. Die verslag verduidelik verder waarom die impakstudie waarop NGV gegrond is, totaal ontoereikend is en die wetsontwerp dus tersyde gestel moet word. “Volgens die verslag maak Artikel 27 van die Grondwet net..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
2600 afgestudeerde jong dokters nog nie uitgeplaas vir gemeenskapsdiens
Die ANC regering is weer soos verlede jaar, uiters nalatig met die hantering van afgestudeerde jong dokters wat uitgeplaas moet word vir hulle een jaar gemeenskapsdiens. Sowat 2,600 jong dokters wat binne ’n maand finaal afstudeer het, is nog nie in kennis gestel waarheen hulle moet gaan vir hul verpligte een jaar diens aan die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA Staatshospitale ontaard in slagpale en lykshuise! – Bykans 4 000 sterftes aangemeld in 2018 by Gauteng staatshospitale weens mediese nalatigheid
Daadwerklike ingryping moet onmiddellik op ‘n uiterse hoë vlak plaasvind om die krisis wat tans in staatshospitale heers, uit te wis. Dit het vandag aan die lig gekom dat daar in 2018 meer as 3 832 sterftes in Gauteng se hospitale was weens mediese nalatigheid. Die Gautengse LUR vir gesondheid, Bandile Masuku, het die syfers..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Swarigheid vir SA gesondheid na verkiesing van omstrede voorsitter Dr. Dhlomo wat verantwoordelik is vir die verval van KwaZulu-Natal se gesondheidsdienste
Die VF Plus sien swarigheid voorlê vir die land se gesondheidsituasie nadat dr. Sibongiseni Dhlomo, voormalige LUR vir gesondheid in KwaZulu-Natal, tydens die eerste portefeuljekomitee-vergadering vir gesondheid in die parlement, tot komiteevoorsitter verkies is. Dr. Dhlomo se vertrek uit KwaZulu-Natal as LUR vroeër vanjaar, is deur opposisiepartye verwelkom. Hy het in sy amp as LUR..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Is SA bankrot of net korrup? – Departement van Gesondheid se begroting maak nie voorsiening dat honderde gegradueerdes uitgeplaas word vir gemeenskapsdiens
Dit is onduidelik of Suid-Afrika bankrot is en of die korrupsie so erg toeneem dat honderde gegradueerdes by die huis sit nadat die land se Departement van Gesondheid se begroting klaarblyklik nie voorsiening maak vir die plasing in openbare fasiliteite nie. Die afgestudeerde mense word verplig om nadat hulle gegradueer het, nog diens moet verrig..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.