Korrupsie Vermoor: ‘n Vragmotor met ongeveer 40 liter lewendige Covid19 virus monsters is in die wettelose Port Elizabeth gekaap, wat tot waarskuwings oor ‘n bio-gevaar bedreiging vir die ANC-bestuurde gebied gelei het, wat op die rand van ‘n humanitêre ramp is, danksy twee dekades van institusionele korrupsie, sistemiese en stelselmatige plundering van belastingbetalersgeld en staatskoffers, kwaadwillige verwaarlosing, en rassisme teenoor bekwaamheid (BSEB). Dit is egter goeie nuus vir die ANC-kamerade, want dit beteken meer internasionale geld, kontant en lenings, en dit laat die ANC-kommuniste toe om wit mense nog meer te blameer. Die Covid-19 pandemie kon nie op ‘n beter tyd vir die ANC regime gekom het nie, om hul twee dekades van plundering en staatskaping te verberg.
Continue reading…