Desmond Nair, Provinsiale Hooflanddros van Oscar Pistorius-faam, is van die Regsbank Verwyder Weens Korrupsie!

Soustrein is deur baie hoë geplaaste amptenare in SA gery danksy Bosasa – Pretoria hooflanddros swyg oor aantygings dat hy voordeel getrek het van sekuriteit opgraderings van sowat R 200,000