Dit lyk asof die DA ook nou die pad gaan byster raak so voor die 2019 verkiesings

Patricia de Lille bedank as burgermeester en as lid van die DA, saam met haar neem sy 7 DA Raadslede van Kaapstad