Veldtog teen Discovery Bank begin -Siek en sat want ek is mos te wit, swart kliënte kry egter 10% aandele in bank net omdat hulle swart is

Solidariteit gaan nou die ‘bul by die horings pak’ dis nou Discovery, hulle gaan hulle veldtog verskerp teen die groep

Boikot Discovery! – Rasse diskriminasie: Suid-Afrikaners kan nou gratis aandele in Discovery Bank kry deur geld te deponeer – dit is natuurlik nou net as jy swart is!