ONS IS GATVOL VERBY! ‘n Bekende lid van die Run / Walk for Life-atletiekklub, Belinda Huyzers (49), is gevoelloos en onnodig koelbloedig doodgeskiet tydens ‘n huisinval by hul gesinshuis! Wat is nodig om hierdie moorddadige sosialistiese gedrewe volksmoord op alle nasies in SA te stop? Ons kan vloek, ons kan protesteer met optogte. Ons kan debatteer, beledig, skree, stry, smeek, pleit, bid en selfs baklei, maar niks verander nie. Europeërs het nog altyd hul dooies getel en geëer, en ons gaan nie nou ophou nie! Die polisie, owerhede, regering, ANC, EFF, Hoofstroommedia, Globalistiese “Big Tech” en multinasionale maatskappye gee niks om nie. Hulle ry hard op die rug van die geradikaliseerde swart meerderheid. Wat is ‘n paar lewens as daar soveel krag, plundering en wins is om te steel deur normale mense te verslaaf, misbruik en onderdruk? “Mag korrup en absolute mag korrup absoluut”. Die ANC, Hoofstroommedia en Big Tech Monopolie het absolute mag en is absoluut korrup! Kommunisme 101. Die “Rooi Gevaar” bestaan en is dodelik!
Continue reading…
#SosialismeVermoor – Nog ‘n Dag, Nog ‘n Wit Lewe Geneem vir Gadgets in die MultiKulti Sh*thole Reënboog AbomiNasie!
Enjoyed this post? Share it!
Aanvallers wat gewapen was met pangas en vuurwapens kom hul Moses tee tydens mislukte moordtog, een word doodgeskiet
In ’n plaasaanval in Oos-Transvaal, waar die swartes met pangas en vuurwapens hulle moordtog wou uitvoer, het minstens een van hulle gesneuwel. Die twee bejaardes was magteloos teen die aanvallers, maar Tommy Brown wat die aand oorgebly het by sy ouers, het minstens een aanvaller geskiet, wat later sowat 150 meter weg van die huis,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Twee skurke wat verantwoordelik was vir reeks inbrake en doodgeskiet is, al die tyd polisiemanne
Twee polisiebeamptes wat probeer het om te voorkom dat twee kollegas ’n poskantoor in Greytown, Natal, beroof, was verplig om op die twee skurke los te brand. Waarskuwingskote is afgevuur voor die twee polisiebeamptes elkeen ’n doodskoot toegedien is voor hulle die rooftog kon uitvoer. Die twee aan-diens polisiebeamptes het ’n wenk ontvang dat ’n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nasaat van oudpres. Paul Kruger doodgeskiet tydens kleinhoewe aanval
Kleinhoewe aanval in die Noordwes neem die lewe van 50-jarige onderwyser, nasaat van oudpresident Paul Kruger. Machiel Kruger is Dinsdagoggend wreedaardig in sy bed in die Rustenburg-omgewing koelbloedig doodgeskiet. Die voorval is bevestig deur die woordvoerder van die polisie, Sers. Kelebogile Moleko. Sy het ook genoem dat drie gewapende mans die huis omstreeks 02:00 Dinsdagoggend..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Veertienjarige seun doodgeskiet tydens gewapende rooftog op Harrismith
‘n Veiligheidswag se verloofde en hul tienerseun is onderskeidelik ernstig gewond en doodgeskiet toe die gesin hulle Vrydagaand in ’n rooftog op Harrismith vasgeloop het. Tinus de Fortier sê hy, Amanda (37) en J.P. Bezuidenhout (14) het na ’n supermark gery om inkopies te doen toe hulle hulle in die toneel van ’n gewapende rooftog..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Man dood geskiet by Mitchels Plein Eastridge hospitaal
Die polisie is op soek na ‘n verdagte wat helder oordag ‘n man in die Mitchels Plein Eastridge hospitaal doodgeskiet het.
Die kliniek is direk langs die polisiestasie geleë en bendegeweld in die Beacon Valley, Eastridge en Tafelsig gebiede word beskryf as ‘n “stille burgeroorlog”.
Deur: Die Vryburger
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vyf polisiebeamptes afgemaai in die Oos-Kaap
Vyf polisiebeamptes van die Ngcobo polisiestasie en ‘n weermaglid in die Oos-Kaap is vroeg Woensdagoggend doodgeskiet.
‘n Onbekende groep gewapende mans het die polisiestasie betree en op die beamptes begin skiet. Drie is onmiddelik gedood asook die weermaglid. Twee polisiebeamptes is weggevoer en later ses kilometer van die stasie dood gevind.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Opvolg: Boer van Lydenburg distrik sterf dag ná plaasaanval
Die bejaarde boer Dries Steenkamp (77jr) het in die vroeë oggendure van Vrydag gesterf na hy Donderdagoggend op sy plaas buite Lydenburg in Mpumalanga geskiet is. Provinsiale woordvoerder van die polisie, Sers. Gerald Sedibe het die nuus bevestig en gesê dat die polisie nou ’n saak van moord en saak van inbraak ondersoek. Nog niemand..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasrassisme deur Gautengse LUR vir Landbou, maar stil oor boer se moord
As daar ‘n boer in sy provinsie vermoor word, is die Gautengse LUR vir Landbou, Lebogang Maile, tjoepstil. Toe op ‘n 32-jarige plaaswerker wat ‘n trekker wou steel by Tarlton naby Krugersdorp doodgeskiet word, is hy onmiddellik reg met ‘n kommentar wat die moord op die vermeende dief veroordeel. Daar is tans onsekerheid wie die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ‘n Blanke Boer word deel van die statestieke
Die gesprek wat die minister van polisie met Agri SA gehad het oor plaasmoorde, was nog nie eens behoorlik verby nie, of nog ‘n boer word vermoor. ‘n Dokter van Ellisras, dr. Werner Emslie, is op sy plaas buite die dorp doodgeskiet, terwyl sy vrou, dr. Mariëtte Emslie en hulle dogter Barbara, ernstig beseer is…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Stigtersvoorsitter van die Jeffreysbaai-veteraanmotorklub, in sy huis doodgeskiet
Die Marais-gesin het 20 jaar gelede van die hoë misdaadsyfer in Vereeniging na die stil vakansiedorp van Jeffreysbaai verhuis om veiligheid te soek. Die afgelope naweek is Johan Marais (62), stigtersvoorsitter van die Jeffreysbaai-veteraanmotorklub, in sy huis doodgeskiet. “Is dit nie net so ironies nie?” het Michelle den Hoed, oudste dogter van Marais, Sondag hoorbaar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Motoris skiet vermeende kaper in Pretoria dood – Gee vir die man ‘n Bells!
ʼn Motoris het Vrydag ʼn vermeende kaper in Pretoria se middestad doodgeskiet. Nick Dollman, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die voorval het by die kruising van Nana Sita (Skinner)- en Du Toitstraat in Arcadia plaasgevind. Paramedici van die Tshwane-nooddienste en Netcare 911 het op die voorval gereageer. “ ʼn Motoris is in spitsverkeer deur..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.