Plaaseienaar agter tralies nadat hy ‘n verdagte in sy motor doodskiet – Hoe korrup is die SA regstelsel net nie! Daai ou nie gekom om te koek en te tee! Hy gekom om te steel en te vermoor!

Wat jy vooraf moet weet om ʼn boef in jou huis te kan skiet – Beskerm die wet die inbreker?