#AntiBlankisme: Nie net wil Ramaphosa die ‘natuurlike orde van dinge’ breek nie, soos ‘n goeie marxis, hy het dit ook duidelik gestel dat BSEB en Regstellende Aksie Suid-Afrika definieer, en nie net hier is om te bly nie, maar dit sal verder uitgebrei word! Nadat hy sy biljoene op ‘n silwer skinkbord gegee is, net omdat hy swart is, wil Ramaphosa nou sy vermoë om wins uit die rassekaart te buit, gebruik om die soustrein uit te brei en swart voorreg en swart oppergesag die norm in Suid-Afrika te maak. As U van die blanke, Indiese of gekleurde minderheid is, is die skrif onmiskenbaar teen die muur, dat U vir altyd ‘n tweede klas burger sal wees! Die ANC is in beheer van alles wat Ramaphosa oor kla, vir ‘n kwarteeu al, maar tog bly hy kla, en lieg!
Continue reading…
VIDEO: Liegbek DRAMAphosa Blameer Sowaar SA Blankes vir Gesinsgeweld en George Floyd! BSEB & AA Definieer Nou Suid-Afrika en is Hier om te Bly!
Enjoyed this post? Share it!
Cyril sê hy veroordeel plaasmoorde net soos ander moorde, maar hoekom doen hy dan niks daaromtrent?
Cyril Ramaphosa het Donderdag in die Nasionale Vergadering (NV) in reaksie op op dr. Pieter Groenewald, se vraag aan hom gesê dat hy veroordeel plaasmoorde net soos die moord op enige ander Suid-Afrikaner, maar glo daar moet verby etnisiteit gekyk word omdat elke lewe gelyke waarde het Hy wys daarop dat hy reeds in November..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VF Plus wil volgende jaar met die verkiesings terug slaan
Die tyd het aangebreek om ‘n streep in die sand te trek teen korrupsie en ‘n onbevoegde regering wat Suid-Afrika tot op die rand van ‘n ekonomiese afgrond gelei het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
DA openbaar sy anti Israel sentiment na burgemeesterskomiteelid wat ‘pro-Israeliese uitsprake’ gemaak het geskors is
Die DA het met die skorsing van Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir gesondheid, Mpho Phalatse, weens ‘pro-Israeliese uitsprake’, gewys dat hy kant kies teen Israel in dié Midde-Oosterse-grondkwessie tussen Israel en Palestina.
Johannesburg se DA-burgemeester, Herman Mashaba, het Mpho geskors nadat sy glo gesê het Johannesburg is ʼn ‘vriend van Israel’. Die EFF het Mpho se skorsing verwelkom en dring daarop aan dat sy sonder meer afgedank moet word.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Leier van die VF Plus beoog om Privaat vuurwapen wetsontwerp in te dien
Dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, gaan ʼn privaatlid-wetsontwerp indien wat sekere wysigings gaan voorstel aan die bestaande Wet op Vuurwapenbeheer wat die hernuwing van vuurwapenlisensies sal reguleer.
Na die omstredenheid en onsekerheid wat verlede week geskep is met die uitspraak van die Grondwethof oor die aangeleentheid, is daar eintlik net een uitweg, en dit is om die wet te wysig op só ‘n wyse dat vuurwapeneienaars ‘n billike geleentheid gegun word om hul vuurwapenlisensies te hernu selfs nadat die lisensie verval het sonder om die eiendomsreg op hul vuurwapens te verloor.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC se politieke voorkeure bedreig watersekerheid
Daar steek groot waarheid daarin dat toekomstige oorloë nie oor grond gevoer sal word nie, maar oor water. Die VF Plus sien daarom ook die departement van water en sanitasie as die belangrikste departement van die regering.
“Tog is die regering bereid om watersekerheid in die waterskaars Suid-Afrika in die gedrang bring weens politieke voorkeure,” het dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier Dinsdag tydens die parlementêre begrotingsdebat van die departement van water en sanitasie gesê.
Enjoyed this post? Share it!
Kom ons hoop dit is so! – VF Plus en regering praat oor plaasmoord statistiek
Nadat die regering twee weke gelede na jarelange swye en herhaalde versoeke van die VF Plus besluit het om statistiek oor plaasmoorde uit te reik, het die minister van polisie, Bheki Cele, nou ook gesê hy is bereid om met die VF Plus gesprek te voer oor die aangeleentheid in ʼn poging om oplossings hiervoor te vind.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SITA gebruik Boeremag as rookskerm vir onbevoegdheid en onbekwaamdheid
Nadat twee lede van Sita geskors is as gevolg van vermeende bande met veroordeelde lede van die sogenaamde Boeremag, het die VF Plus leier, dr. Pieter Groenewald, dié gebeure op die ANC omgekeer.
Hy sê die blote feit dat die polisie en die staat se amptelike inligtingstegnologie-agentskap (Sita) binnegedring is, is skokkend en dien as bewys van die totale onbevoegdheid van die personeel wat die stelsel moet bedryf en beveilig.
Enjoyed this post? Share it!
Onteiening sonder vergoeding, bedreig en vernietig demokrasie
ʼn Ware demokrasie se waarde lê daarin dat dit vryheid vir al sy burgers in ʼn land bied.
Die leier van VF Plus, dr. Pieter Groenewald, sê die ANC, veral met sy aanvaarding van die beginsel van onteiening sonder vergoeding, bedreig en vernietig egter met sy optrede een van die hoekstene van ʼn demokrasie en is daarom ʼn bedreiging vir ʼn ware demokrasie deurdat hy die vryheid van sy burgers ontneem.
Enjoyed this post? Share it!
VF Plus wil Zuma aanvat oor sy gesteelde beeste
Die VF Plus het die Openbare Beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane, versoek om beweringe van omvangryke bedrog en korrupsie te ondersoek waarby onder andere die premier van Noordwes, mnr. Supra Mahumapelo, na bewering betrokke is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Buiteland ingelig oor SA toestande, insluitend plaasmoorde
‘n Afvaardiging van die Duitse AfD (Alternatief vir Duitsland)-party, het die VF Plus se parlementêre koukus besoek om verkennend te gesels oor belangrike Suid-Afrikaanse kwessies, waaronder onteiening sonder vergoeding en plaasmoorde, en om skakeling tussen die twee partye te bewerkstellig.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Familie op plaas in KwaZulu-Natal leef in vrees na onwettige grondbesetting
‘n Gesin van ‘n plaas naby Dannhauser in KwaZulu-Natal sê hulle leef “dag en nag in vrees” nadat sowat 300 mense van die gemeenskap hul grond onwettig betree het en hulle van bokke, skape, hoenders en gereedskap beroof het terwyl twee plaaslike polisiemanne en ‘n ANC-raadslid glo bloot gestaan en toekyk het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.