Omstrede Aarto wet gaan nie toegepas word in Kaapstad – Net jammer noordelike deel van die land gaan steeds daaronder lei

Aanlyn toelating van skoliere opgeskort omdat die huidige stelsel blykbaar te ingewikkeld is vir ’n deel van die bevolking

Meer as 194 000 mense wag nog op hul rybewyse a.g.v. agterstand, weens ’n foutjie kan hul dalk nog langer wag aangesien talle afwagtendes se inligting spoorloos van departement se stelsel verdwyn het

Iemand kan duidelik nie somme maak nie – Altesame 460 studente kry per abuis dubbel hul beursgeld – totale bedrag wat verkeerdelik aan studente betaal is, beloop R2,3 miljoen

Metrospoor se spoor van verwoesting word net al hoe groter onder die ANC-regime

SITA gebruik Boeremag as rookskerm vir onbevoegdheid en onbekwaamdheid

Leemtes in Onderwysstelsel benadeel matrikulante