Meer as 194 000 mense wag nog op hul rybewyse a.g.v. agterstand, weens ’n foutjie kan hul dalk nog langer wag aangesien talle afwagtendes se inligting spoorloos van departement se stelsel verdwyn het