ANC het weer ‘n geleentheid raakgesien om hul rassisme en korrupsie weg te steek, en het saam met die liberale globaliste, op die George Floyd voorval gespring. Die Demokrate in VSA probeer om nie net die Amerikaanse verkiesing te probeer steel nie, maar ook om hul “liberale wêreldorde” te herbegin, wat Trump en waarnemers soos SAUK Nuus en ander wêreldwyd blootgestel het in die laaste paar jare. Laat ons duidelik wees, om iemand te oordeel op die kleur van hul vel is eenvoudig dom, maar dit is presies wat die ANC elke dag doen. As die ANC waarlik “anti-rassisme” ondersteun, sou hulle die rasgebaseerde BSEB lankal gestop het. Dus word hul verborge agenda blootgelê en ons moet agter die skerms kyk voordat ons swart begin dra…
Continue reading…
Rassistiese ANC Kruip Agter “Anti Rassisme” Veldtog Weg en Vra Verraaiers en Nuttige Idiote om Swart te Dra!
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!