Luidens ’n skokkende verslag blyk dit dat amptenare van Eden munisipaliteit amptenare in net 1 jaar altesaam 15 jaar siekverlof geneem. Eden munisipaliteit sluit die volgende woongebiede in: Kannaland; Hessequa; Mossel Bay; George; Oudtshoorn; Bitou en Knysna. Rdl. Virgil Gericke van die Plaaslike Besorgde Inwoners-party (PBI) in Eden het dié siek affêre tydens ’n raadsvergadering geopper…
Continue reading…
Is dit die Eden-munisipaliteit of die Eden ICU hierdie?
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!