Regsverteenwoordigers van die joernalis Karima Brown sowel as EFF het Maandag in die hof verskyn nadat die partyleier Julius Malema haar kontakbesonderhede aanlyn gedeel het. Die besonderhede van haat boodskappe wat Karima Brown van beweerde EFF-ondersteuners ontvang het, is uiters aanstootlik en sensitiewe lesers word aangeraai om met diskresie voort te gaan. Die Johannesburgse hooggeregshof..
Continue reading…
Ontbloot: Vuil, perversies boodskappe van EFF ondersteuners aan veteraan joernalis Karima Brown tydens hofgeding
Enjoyed this post? Share it!
EFF-ondersteuners ontwrig onderwys by Noord-Kaapse Hoërskool, voer aan dat leerders nie deur wit onderwysers moet onderrig word
’n Hoërskool op Douglas in die Noord-Kaap moes Vrydag sluit nadat twee EFF-ondersteuners by die skool opgedaag en al die wit onderwysers glo weggejaag het. Die mans het Vrydagoggend vroeg by die Hoërskool Bongani ingestorm en gesê die leerlinge moet huis toe gaan, “want hulle moet nie deur wit onderwysers onderrig word nie”. Die skool..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrika benodig meer mense soos Eckard Binding – Sakeman van Pretoria gee student wat EFF-Rommel optel tydens protesaksie, ’n beurs
’n Sakeman in Pretoria het ’n beurs geskenk aan die student wat die EFF-rommel opgetel het tydens protesaksie op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat. Pretoria FM News het berig dat ’n anonieme sakeman van die Mangaung Metro die video gesien het van die student, Eckard Binding, wat aangehou het om die rommel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘Wit moet vir swart werk’, sê Malema na hy groot skare buite hof toespreek
EFF leier, Julius Malema het Maandag buite die Newcastle-landdroshof in KwaZulu-Natal aan EFF- ondersteuners gesê dat hy smag na die dag dat wit mense vir swart mense moet werk. Maleme het Maandag vlugtig in die hof verskyn op aanklagte wat verband hou met die oortreding van die Wet op Oproerige Byeenkomste van 1956. Hy word..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
EFF barbare plunder en vandaliseer Vodacom-winkels in Polokwane-winkelsentrum in die naam van demokrasie, daar is nog geen arrestasies gemaak nie
EFF-ondersteuners het al die Vodacom-winkels by die Mall of the North in Polokwane vandaliseer. Hulle het glo geprotesteer teen ‘n uitbeelding van Julius Malema en Floyd Shivambu getiteld “misbruikers van demokrasie”, wat by die Vodacom Joernalis van die Jaar-toekennings getoon word. Dit lyk asof die ongemaklike waarheid seer maak. Ironies genoeg bevestig hierdie dade van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Malema: As boere wéér betoog, sal EFF hulle ‘ontmoet’
Julius Malema het Donderdagmiddag uitgevaar teen die betogings wat op Swart Maandag plaasgevind het. Malema het saam met EFF-lede deelgeneem aan ’n betoging voor die Israelse ambassade in Pretoria teen die “kaping van Palestina”. “Bevry die mense van Palestina,” het die leier van die EFF gesê. “Dit is nonsens wat wit Afrikaners Maandag aangevang het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
EFF-ondersteuners voel gegrief – ruk op na Guptas se Shiva-uraanmyn met memorandum aangaande arbeidseise
Honderde EFF-ondersteuners het Donderdag na die Guptas se Shiva-uraanmyn in Hartbeesfontein in Noordwes opgeruk en ’n memorandum met arbeidseise aan die mynbestuur oorhandig. Volgens Betty Diale, provinsiale leier van die EFF in Noordwes, is hulle tevrede dat die optog vreedsaam verloop het, maar hulle is ongelukkig omdat die myn se bestuurshoof nie hul memorandum ontvang..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.