EFF-studente by PUK weier dat Afrikaans gepraat word, daar heers ’n georkestreerde veldtog teen taal en sy sprekers

EFF-leier, Julius Malema onder aanval deur sy eie volgelinge – sy motor is met klippe bestook en lyfwagte is gedwing om lewendige ammunisie af te vuur terwyl hy hom na veiligheid begelei