ANC Regime Vervreem Homself van Wetsgehoorsame Burgers deur Nasionale “Demokratiese” Rewolusie (NDR) bo Grondwet te Plaas – Ad Hoc Groep

Werklikheid van Onteiening kan SA terugplaas in apartheidsjare’ – Voorgestelde wetsontwerp hou bedreiging in vir alles wat deur bevrydingstryd bereik is

Sedert die aankondiging dat ANC grond gaan steel het grondpryse geval met 32%