Meer opgewonde kan mens sekerlik nie wees om ‘n nuwe jaar in te gaan nie! Die ANC is nou so hard besig om vir ons Boervolk se vryheid te veg dat ek baie minder bekomerd is oor die onbetrokke volk daar buite!