Die Bo-Kaap is nóg ’n tree nader daaraan om as ’n erfenis-beskermingsone verklaar te word- Bo-Kaap is deel van Kapenaars se beeld en daar kan nie toegelaat word dat dit in moderne ontwikkelings wegsmelt