Num en ANC stamp koppe oor die ontbondeling van Eskom, vakbond dreig om land se kragvoorsiening tot stilstand te bring

Eskom sê nou dat dit nie meer “onbeplande instandhouding” probleme is nie maar sabotasie, regtig?